John Garfield

John Garfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1913-03-04)4 Maart 1913
Sterfte 21 Mei 1952 (op 39)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Katherine Garfield (1938–1945)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Garfield (4 Maart 1913 – 21 Mei 1952) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Four Daughters (1938), The Postman Always Rings Twice (1946), Humoresque (1946), en Body and Soul (1947).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search